Digital around the world Oct 2018Die nuutste internet, webtuiste en sosiale media verbruikers data is bekend gestel. Is jy en jou besigheid reg vir die toekoms en die rigting waarin verbruikers beweeg?