Is search engine optimization (SEO) nodig vir jou besigheid?
Wat is SEO? SEO, is n tiepe strategie, waar jy probeer om jou webwerf en die inhoud van jou webwerf makliker maak vir internet soekenjins om dit op te spoor. Dit beteken as jy vir n sekere term Google – Google se soek enjins sal bepaal watter webwerf is gelys op die eerste blad van […]
TikTok Bemarking vir Besighede
Wat is TikTok TikTok, die kort-video-sosiale media-platform, is ‘n baie kragtige instrument vir Suid-Afrikaanse besighede om hulle merk bekendheid te gee, kliĆ«nte te bereik en te betrek. Dit bied ‘n unieke geleentheid vir besighede om hulle produkte en dienste te bevorder en ‘n wyer publiek te bereik, selfs oorsese markte. Hoekom moet besighede kennis neem […]