Die kopiereg wet en sosiale media

Ons weet almal dat sosiale media “posts” beter presteer met foto’s as sonder  foto’s. Ongelukkig kyk baie min besighede na kopiereg, veral wanneer hul op sosiale media iets plaas- wat n groot fout is! Want elke jaar word talle klein en groot maatskappye gepenaliseer vir die gebruik van kreatiewe beelde sonder toestemming. As bemarker, digitale […]