Why we recommend Google My Business

Google My Business

In this article we will share with you why we recommend a Google My Business listing to all our small business clients. If you want to improve your local SEO, then claiming and verifying your Google Business Profile better known as Google My Business listing is essential. But you may say, “I already have a […]

Nuutste Statistieke van die Digitale Wereld

Internet usage 2024

Die Nuutste informasie  is onlangs vrygestel deur Hootsuite en We Are Social. Data van die Verenigde Nasies Wêreldbevolkingsvooruitsigte toon dat daar nou 8.08 miljard mense op Aarde woon. Die globale bevolking het met 74 miljoen mense toegeneem sedert dieselfde tyd verlede jaar, wat ‘n jaar-tot-jaar groei van 0.9 persent beteken. Die aantal unieke selfoon gebruikers […]

Sosiale media en bemarking vir tandheelkunde in 2021

Teen 2021 word dit verwag dat tandheelkundige bedryf wêreldwyd sowat R500 miljard werd sal wees. En vir enige praktyk, wat wil deel in die groei is ʼn suksesvolle sosiale media plan belangrik. Vir dekades het professionele dienste uitsluitlik op reputasie en mond-tot-mond bemarking staatgemaak. Maar ons is nou in 2019 en meer waarskynlik as nog […]

Die kopiereg wet en sosiale media

Ons weet almal dat sosiale media “posts” beter presteer met foto’s as sonder  foto’s. Ongelukkig kyk baie min besighede na kopiereg, veral wanneer hul op sosiale media iets plaas- wat n groot fout is! Want elke jaar word talle klein en groot maatskappye gepenaliseer vir die gebruik van kreatiewe beelde sonder toestemming. As bemarker, digitale […]

Is n besigheids blog die moeite werd?

‘n Blogstyl webwerf is die vinnigste en maklikste manier om op die internet te begin. As jy  ‘n beperkte begroting het en/of jy wil op ‘n meer persoonlike vlak met jou kliënte kommunikeer, is ‘n blog n beter opsie. En omdat blogs dinamies is (nuwe inhoud op ‘n gereelde basis), kry blogs meer aandag van “search […]