Die Nuutste informasie is onlangs vrygestel deur Hootsuite en We Are Social. Data van die Verenigde Nasies Wêreldbevolkingsvooruitsigte toon dat daar nou 8.08 miljard mense op Aarde woon. Die globale bevolking het met 74 miljoen mense toegeneem sedert dieselfde tyd verlede jaar, wat ‘n jaar-tot-jaar groei van 0.9 persent beteken. Die aantal unieke selfoon gebruikers […]
Die kopiereg wet en sosiale media
Ons weet almal dat sosiale media “posts” beter presteer met foto’s as sonder foto’s. Ongelukkig kyk baie min besighede na kopiereg, veral wanneer hul op sosiale media iets plaas- wat n groot fout is! Want elke jaar word talle klein en groot maatskappye gepenaliseer vir die gebruik van kreatiewe beelde sonder toestemming. As bemarker, digitale […]
Is n besigheids blog die moeite werd?
‘n Blogstyl webwerf is die vinnigste en maklikste manier om op die internet te begin. As jy ‘n beperkte begroting het en/of jy wil op ‘n meer persoonlike vlak met jou kliënte kommunikeer, is ‘n blog n beter opsie. En omdat blogs dinamies is (nuwe inhoud op ‘n gereelde basis), kry blogs meer aandag van “search […]